Jong Volwassenes

Die jong volwassenes is vir lidmate wat reeds skool verlaat het. Hierdie is ’n aktiewe groep wat orals betrokke is by die kerk en dien by die jeugbediening. Kom join ons by die selgroep elke Woensdagaand om 19:00 in die kapel.

Jeugdiens:

Somer tye : Jan- Mei en Sep-Oktober  se jeugdiens is om 19:00 tot 20:00

Winter tye: Junie- Augustus se jeugdiens is om 18:00 tot 19:00