Eredienste
Die erediens vind elke Sondagoggend om 09:00 plaas in die kerk. Dieperdelf vind plaas in die kapel om 18:00. Die Jeugdienste vind plaas om 18:30 in die kerk.
- Daar is elke Sondagoggend iemand wat by die motors waghou. Kontak gerus die kerkkantoor indien jy ook ‘n diensbeurt sal neem.