54 km in 54 dae

NG Kerk Oostersee is 54 jaar oud hierdie jaar. Ons wil graag iets saam as gemeente doen, maar is bewus van die gevolge wat die COVID tyd vir ons in hou. Oostersee wil almal graag uitnooi om deel te neem aan die aanlyn stap vir die gemeente.
Die kostes beloop R54 per persoon. Die inskrywings kan by die kantoor plaasvind of aanlyn. https://www.entryninja.com/…/76534-54-km-in-54-days/enter
Oostersee wil graag almal aanmoedig om die vars lug in te asem en daagliks jou deel te stap.