Diensverhoudingekommissie
Diensverhoudingekommissie
Funksie: Keuring en aanstelling van amptenare in die gemeente; opstel van dienskontrakte en werksvoorwaardes; hantering van dissiplinêre- en griewe-aangeleenthede; en versorging van personeel. Die Voorsitter van die Kerkraad, die Leraar, die Finansiëlekommissie Voorsitter asook kundige gemeentelede dien op die kommissie.
Gawes benodig: Gelowiges met kennis en ervaring van personeelbestuur of die reg.
Jurie Hattingh (021) 9393231/082-3484-076