Erediensbediening
Eredienskommissie
Funksie: Toesig hou oor die Woordverkondiging, die koördinering en beplanning van eredienste. Die Leraar, Orrelis, Jeugwerker, die Leierdiaken, die Koster, asook gemeentelede dien op die kommissie.
Gawes benodig: Gelowiges wat ’n belangstelling of ervaring, hierin het
Kontak: Stéfan Doveton-Moore by 083-455-9229