Finansiëlekommissie 

Finansiëlekommissie 

Funksie: Bestuur van die jaarlikse begroting; finansiële verslagdoening en aanbevelings aan die KR; bestuur van langtermyn kapitale projekte; toepassing van finansiële beheerriglyne.

Gawes benodig: Gelowiges met kennis van finansiële stelsels, beplanningsvaardighede en ’n belangstelling in gemeentefinansies.

Riaan de Jager – 084 608 1990