Gebed

Gebed

Ons bid elke laaste Vrydagoggend van die maand saam.

Plek: Pastorie, Frieslandstraat 67

06:00 & 08:00

Ons bid as gemeente saam vir die leiding van die Here,

vir ons land,

vir die kerk

Kom sluit by ons aan!

Enige van die Leraars of die Kerkkantoor, of Melda Goets – (021) 939 9844/0711445104